'n Houtkapper met 'n rustelose siel.
'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop .
In die groen skemerw reld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie.
Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters.
'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.
About the Author: Dalene Matthee (gebore Sc.
Author | Dalene |
---|